|
|
We have received various testimonies from people who have benefited by the ministry.
|
|
|
“Mense het hierdie kurses meer nodig as hulle volgende bord kos.” -Isabel Heydenrych.
|
|
Johan, a man in his 30’s, attended the Emotional Restoration course. He testified that he had used Ritalin for most of his life, but that he received healing during the lecture on “Divine Healing” and has not needed to take Ritalin again. PRAISE GOD!
|
|
Ons het op 4 Okober 2008 ‘n epos van Merichen ontvang waarin sy skryf: ‘Ek wil net vir jou (Pastoor Cilla) baie dankie sê vir die Emosionele Herstel Kursus. Al die lesings het baie vir my beteken’. Verder skryf sy ook dat sy vreeslik verreik en so naby die Here voel. Omdat sy weet hoeveel die Emosionele Herstel Kursus vir haar beteken het, het sy die CD’s en boek aan haar kind se kleuterskool onderwyseres, wat deur ‘n moeilike tyd gaan, gegee om deur te werk.

|
|
SOME TESTIMONIES FROM PEOPLE WHO ATTENDED THE EMOTIONAL RESTORATION COURSE
Ian: The Content in the (ER) course addresses many areas where others don’t. Accurate info and praying - the prayers after each session brought deliverance about.
David: The (ER) course was clear and concise. Got to the heart of important issues in our lives and started the road to recovery.
Chris & Elaine: The (ER) course has changed our lives irrevocably….. We are a “work in process and in progress”…… as a result of this course.
Evodia: I have learned a lot with regards to deliverance and I am growing spiritually every day I attend this course. A lot of things make more sense now! Thank you Ps Cilla, may God continue to use you.
Cellina: So many things that I didn’t know or realise were not right were brought to light in my life and I received deliverance in many areas of my life that I wasn’t aware needed deliverance.
Frank: This (ER) course has made me understand why I felt the way I did about myself. It stems from my childhood rejection!!
Mara: Revealing so much of my problems, the results and the reasons for “what is wrong with me”. I thank you for being obedient to the Lord in making this available.

|
|
Ek het in ‘n Christelike huis grootgeword en het my hele lewe lank kerk toe gegaan, maar dit was eers toe ek Cilla se kursusse sowat 10 jaar gelede bygewoon het, dat ek agterkom het hoe min ek regtig weet! Die ‘skille’ het letterlik van my oë afgeval en ek het vir die eerste keer gesnap wie God regtig is, en wat Hy bedoel met die ‘lewe in oorvloed’ wat Hy vir ons elkeen in gedagte het. Cilla se leringe oor vergifnis, bitterheid, verwerping ens. het die genesing in my eie lewe teweeggebring wat nodig was om in lyn met God se wil te kom. Vandag leef ek Sy plan vir my lewe uit, deur onder andere geestelike artikels vir ‘n bekende tydskrif te skryf. Dis ongelooflik hoe dít wat ek 10 jaar gelede by Cilla geleer het, die basis van bykans elke artikel vorm. Die waarhede wat ek destyds geleer het, is vasgelê in my binneste. Cilla se kursusse is ongetwyfeld deur die Heilige Gees geïnspireer, en het nuwe lewe kom blaas in areas van my lewe waar ek voorheen geestelik ‘dood’ was. Anita - Joernalis
|
|
I received Jesus as my Lord and Saviour in January 2003. After living a life of Homosexuality for 11 years, He graciously delivered me from this in June 2003.
Even though I received deliverance from Homosexuality instantaneously, I still needed emotional restoration. Lives lived outside the will of God always need restoration in the soul (mind, will and emotions) area. Seeing that this is the area where the enemy hurts us the most, and then uses the hurt to keep us in bondage and out of God’s plan for our lives.
In 2004 I met Pastor Cilla le Roux, and a few months later started coming on her courses. The solid Word based teachings, courses and mentoring received from HPC helped me to understand my hurt and to allow the Lord to bring restoration.
I can gratefully say that the Lord has healed me from homosexuality through the teaching and discipleship received by Pastor le Roux.
Ina. 
|
|
I have attended several courses that were presented by Ps Cilla le Roux and I want to share a life-changing testimony of Emotional Restoration. My parents got divorced when my twin sister and I were toddlers, so we never got to know our father until we were in high school. I hated and resented my father with a passion and could never get over the fact that he left us. Even after I got born-again it was a big issue for me and to make it worse I bottled up everything inside me and would only talk about it as something that is not an issue for me, but God knew I was hurting inside. In 2006 I attended this course of Emotional Restoration and I got in touch with my feelings and emotions again. It was not easy for me to open those wounds that never got healed, but God helped me to do that with the help of the course and the people working with Ps Cilla and step by step I learned it was okay to feel hurt and cry and talk about it without feeling guilty and I learned to confront my fears and pains of the past. Most important of it all is that I learned to forgive and ask for forgiveness and let go of the past with the help of my Saviour and King Jesus Christ. Praise the Lord!!
Thoko
|
|
Ek was aangeneem toe ek so drie jaar oud was. Ek was gemolesteer vanaf die ouderdom van 9 jaar. Kan julle jul net indink aan watse verwerping ek gelei het, om nie te praat van al die sytakke wat die wortel van verwerping het nie, bitterheid, onvergifnes, ens. ens. Ek het my hart in 1999 aan die Here gegee en dadelik op Cilla se kursus Emosionele Herstel gegaan. Eina, was dit seer, ek het ‘n paar keer gevoel om uit die klas uit te stap, maar dan ook gevoel hoe al die goed waarmee ek so sukkel soos water van my afval. Ek het die Emosionele Herstel kursus seker so 5 keer gedoen, party mense het seker gedink, sjoe sy het baie probleme, maar God werk stadig en saggies met ons. Hy maak ons stukkie vir stukkie heel en Hy weet presies wat ons op daardie oomblik kan hanteer. Dit is belangrik om gewillig te wees en saam te werk sodat God jou kan genees. Ek beveel die Emosionele Herstel kursus aan vir almal wat seer en stukkend is. Pastoor Cilla word so gelei deur die Here wanneer sy die kursus aanbied, dat jy nie anders kan as om heel anderkant uit te kom nie.
Baie dankie Jesus dat ek vandag kan sê ek is waarlik vry van verwerping, bitterheid en onvergifnes in my lewe. Dankie Pastoor Cilla dat jy gehoorsaam aan die Here is om die kursus aan te bied, en om te weet dat daar mense stukkend in jou klas instap, maar heel daar uitstap.
Elsie
|
|
Ek was op ‘n plek in my lewe waar ek ’n pad met die Here wou loop, maar nie gedink het ek is goed genoeg dat Hy my sou wou hê nie, wat nog te sê dat Hy my as een van Sy dissipels sou wou gebruik. Ek was wedergebore maar het nog steeds in sonde geleef.
Maar ek dank die Here elke dag dat Hy HPC op my pad geplaas het, wat deur die Emosionele Herstel kurses my kom help het om ‘n gesonder mens te word wat Hy kan gebruik om Sy oes te help inbring. Die kurses het my vry kom maak van die pyn van die verlede.
Die dele wat my besonder baie gehelp het was “Kneusinge van satan”, “Verwerping”, “Vloeke” en “Sielsverbindinge”. Hoe om probleem areas wat my terug gehou het te identifiseer en daarmee klaar te maak.
Deur die “Oorwinning oor die Vlees” kurses het ek geleer hoe om nie in die vlees te wandel nie, maar in die gees.
Die “Gebed” en “Ken die Heilige Gees” kursusse het my so baie gehelp met my verhouding met die Here, want sonder gebed en die werking van die Heilige Gees is dit onmoontlik om ’n intieme verhouding met ons Saligmaker, Jesus, te hê.
Dankie God seën julle ryklik! Susan
|
|
|
|